Hoe kry ek `n 3 maande gratis subskripsie tot Liedjie?

Al wat jy hoef te doen is om die amptelike Liedjie rekening (official account) op WeChat te volg. Registreer dan deur die amptelike rekening as ‘n Liedjie gebruiker en kry so ‘n 3 maande gratis Liedjie subskripsie met eksklusiewe speellyste, nuus, en nog baie meer.

Terugvoer en kennisbasis