Hoe verskil Liedjie van ander musiekstroomdienste?

Op Liedjie sal jy musiek vind wat gefokus is op die Afrikaanse musiekliefhebber. Ander musiekstroomdienste bied ‘n wye verskeidenheid genres en tale, maar op Liedjie sal jy slegs musiek vind wat by die Afrikaanse gemeenskap aanklank vind. Liedjie is gebou vir fans van alle genres van Afrikaanse musiek en maak dit maklik om te luister na waarvan jy hou.

Terugvoer en kennisbasis