Hoeveel kos Liedjie?

As jy via die amptelike rekening op WeChat registreer kry jy jou eerste 3 maande subskripsie gratis. Na afloop van die 3 maande is daar ‘n maandelikse subskripsiefooi van R49.99 per maand. Dis maklik om in te teken op Liedjie: volg net die instruksies op die app wanner jou toetsperiode verstryk, vul jou kredietkaartbesonderhede in en bevestig jou transaksie. Jy kan enige tyd jou subskripsie kanselleer.

Terugvoer en kennisbasis