Watter funksies kan ek gebruik gedurende die 3 gratis subskripsie maande?

Jy het toegang tot al die musiek en speellyste op Liedjie. Daar is musiek vir elke denkbare bui of geleentheid, en boonop kry jy eksklusiewe inhoud as jy ‘n WeChat gebruiker is. Daar is ook nuus, kitspeilings, onderhoude met kunstenaars, en die kans om jou kennis van Afrikaanse musiek te toets met ons weeklikse vasvra. 

Terugvoer en kennisbasis