Hoekom haak die stroom soms vas?

Dit hang af van die kwaliteit van jou internetverbinding. Alle verbindings is ongelukkig nie altyd konstant nie en die spoed kan verander sonder enige waarskuwing. Dit is die rede hoekom die stroom soms haak. Hoe beter jou verbinding, hoe beter die stroom. 

Terugvoer en kennisbasis