Hoekom kan ek nie die musiek wat in Liedjie speel hoor nie?

Jou foon kan dalk op “silent” wees. iPhone gebruikers moet veral let dat die klank knoppie aan die linkerkant aan is. As jy twyfel of jou foon se klank aan is, prop jou oorfone in, as dit dan speel sal jy weet dat jou telefoon op “silent” is.

Terugvoer en kennisbasis