WeChat het vasgehaak toe ek dit aflaai. Hoe nou gemaak?

As WeChat vas gehaak het toe jy dit wou aflaai, kan dit een van die volgende redes wees:
  1. Slegte Verbindung. Probeer om ‘n meer stabiele verbinding, soos WiFi of LTE,  te vind en probeer weer.
  2. Onvoldoende kas spasie in jou webleser. Maak jou kas spasie in jou foon se webleser skoon en begin weer om WeChat af te laai.
  3. Onvoldoende foonspasie. Verwyder onnodige dokumente of apps van jou foon en probeer weer om WeChat af te laai.

Terugvoer en kennisbasis